Monday 14 October 2013

Kuier Veilig Toegewyde Bestuurders.

Kuier Veilig Toegewyde Bestuurders.

Dit is gratis om te registreer. Lede betaal n spesiale tarief.

Ons werk in spane vir ons diens. Ons bestuur jou huistoe in jou kar en ons span maat volg in ons kar.
Sodra jy veilig is by jou huis, parkeer en sluit ons jou kar. Ons het vroulike bestuurders vir ons vroulike kliente, laat weet ons waneer jy jou bespreking maak dat jy n vroulike bestuurder will he.

Onthou die wet is baie streng en dit is baie maklik om in die moeilikheid te beland, Bel en bespreek
vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Ons kontak besonderhede is : tel  082 752 2417
                                                 fax no 086 571 2659  
                                                 e mail admin@webconcept.co.za
 

No comments:

Post a Comment