Saturday 12 October 2013

Kuier Veilig

Veilig Kuier

Hoe dit werk.
Jy gaan uit en geniet jouself. Wanneer jy reg is om huis toe te gaan bel
jy en dan kom haal ons jou. Ons bestuur jou in jou eie kar huistoe en ons
volg in ons kar. So maklik soos dit.

Kuier sonder om te stress dat jy moontlik gevang gaan word vir dronk bestuur
of n ongeluk maak. Die nuwe drank wet is baie streng, twee drankies en jy is oor
die limiet. Laat ons jy veilig huis toe vat in jou eie kar.

Ons werk in die Noordelike voorstede en vra R200.00 vir gerigestreerde
lede. Nie gerigestreerde lede is R250.00
Ons ry ook Kaapstad toe en die koste is R250.00 vir lede en R300.00 vir nie lede.

Ons werk elke dag van 12 vm  tot 12 nm en tot 2nm Vrydag en Saterdag aande.

Ons het nog nie maandelikse lidmaatskap nie maar sal binnekort daarmee begin


 

No comments:

Post a Comment